2 Konings 15:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Menagem, die seun van Gadi, vanaf Tirtzah opgegaan en in Shomron gekom en Shallum, die seun van Yavesh, in Shomron geslaan en doodgemaak en in sy plek koning geword.

2 Konings 15

2 Konings 15:5-21