2 Konings 14:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’ho’ash is neergelê by sy vaders en is begrawe in Shomron by die konings van Yisra’el en Yarov’am, sy seun, het in sy plek koning geword.

2 Konings 14

2 Konings 14:13-20