2 Konings 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Amatzyah wou egter nie luister nie. Toe gaan Y’ho’ash, koning van Yisra’el, op en hy en Amatzyah, koning van Y’hudah, het teenoor mekaar gestaan by Beit-Shemesh, wat aan Y’hudah behoort.

2 Konings 14

2 Konings 14:2-13