2 Konings 13:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het aan Yisra’el ’n bevryder gegee sodat hulle van onder die mag van Aram uit ontsnap het en die seuns van Yisra’el het in hulle tente gebly soos vroeër.

2 Konings 13

2 Konings 13:3-12