2 Konings 12:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yozakhar, die seun van Shim’at en Y’hozavat, die seun van Shomer, sy diensknegte, het hom doodgeslaan en hy is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid en Amatzyah, sy seun, het in sy plek koning geword.

2 Konings 12

2 Konings 12:11-21