2 Konings 11:20-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Al die mense van die land was bly en die stad rustig, want hulle het `Atalyah met die swaard doodgemaak by die koning se huis.2 Kro 24:1-27

21. Yo’ash was sewe jaar oud toe hy koning geword het.

2 Konings 11