2 Konings 10:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yehu het saam met Y’honadav, die seun van Rekhav, in die tempel van Ba’al ingegaan en hy sê aan die aanbidders van Ba’al: “Soek en kyk dat daar nie miskien van die diensknegte van יהוה hier by julle is nie, maar net die aanbidders van Ba’al.”

2 Konings 10

2 Konings 10:22-27