2 Konings 1:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle antwoord hom: “’n Man het gekom om ons te ontmoet en vir ons gesê: ‘Gaan terug na die koning wat julle gestuur het en sê vir hom: So sê יהוה: “Is dit omdat daar geen God in Yisra’el is nie dat jy stuur om navraag te doen by Ba’al-Z’vuv, die god van `Ekron? Jy sal daarom nie van die bed waarop jy geklim het, afkom nie, maar jy sal sekerlik sterf.”’”

2 Konings 1

2 Konings 1:2-8