2 Kefa 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar julle moet groei in die onverdiende guns en kennis van ons Meester en Verlosser, Yeshua, Die Gesalfde Een en van God-die-Vader, aan Wie die eer, lof en aanbidding nou en altyd toekom tot in ewigheid. Dit is waar!

2 Kefa 3

2 Kefa 3:17-18