1 Yoganan 4:11-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Julle, vir wie ons lief is, as God ons so liefhet, is ons dit verskuldig om mekaar lief te hê.

12. Niemand het God ooit gesien nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het Sy liefde in ons volmaak geword.

13. Hieraan weet ons dat ons in Hom bly en Hy in ons: dat Hy ons Sy Gees gegee het

1 Yoganan 4