1 Timotheos 6:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. en hulle sal vir hulleself ’n goeie fondasie lê vir die toekoms sodat hulle die ware lewe mag aangryp.

20. O! Timotheos, bewaar wat aan jou toevertrou is en ontvlug van die dogters met die leë stemme (onafgesonderde en nuttelose gepraat) en van die verdraaiings van valse kennis,

21. want die wat dit verkondig het, het self van die vertroue af weggedwaal. Onverdiende guns bly by jou! Dit is waar!

1 Timotheos 6