1 Timotheos 2:5-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

5. want God is Een

6. Hy wat Homself gegee het as ’n Losprys vir elke persoon; ’n Getuienis wat op die bepaalde tyd gekom het,

7. waarvan ek aangestel is as verkondiger en afgevaardigde; ek praat die waarheid, ek lieg nie, dat ek die leermeester van die ander nasies is in vertroue van die waarheid.Yes 1:15

1 Timotheos 2