1 Timotheos 1:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Hierdie mandaat gee ek aan jou, my kind Timotheos, volgens die profesieë wat vroeër aangaande jou gebring is sodat jy daardeur die goeie geveg kan baklei

19. met vertroue en ’n goeie gewete. Hulle wat hierdie verwerp het, is leeg gemaak van vertroue,

20. soos Humenaios en Alexandros, wat ek aan die teëstander oorgegee het sodat hulle gedissiplineer kan word om nie kwaad te praat nie.

1 Timotheos 1