1 Thessalonisense 5:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar ons wat van die kinders van die dag is, laat ons waaksaam in ons gedagtes wees; trek voortdurend die borsplaat van vertroue en liefde aan en die helm van die versekerde verwagting van lewe,

1 Thessalonisense 5

1 Thessalonisense 5:7-18