1 Thessalonisense 4:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. My broers, ons vra daarom van julle en bid ernstig vir julle in ons Meester, Yeshua, dat julle al hoe meer mag groei, soos julle van ons ontvang het hoe julle moet leef en God tevrede stel,

2. want julle weet watter opdragte ons julle in ons Meester, Yeshua gegee het,

1 Thessalonisense 4