1 Thessalonisense 3:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Omdat ons dit nie weerstaan het nie, het ons gekies om alleen in Athenai agter te bly

2. en ons het Timotheos, ons broer en bedienaar van God en ons medewerker in die goeie boodskap van Die Gesalfde Een, gestuur om julle te versterk en navraag te doen by julle aangaande julle vertroue

3. sodat niemand van julle versekerde verwagting mag verloor deur sulke lyding nie, want julle is bewus daarvan dat dit hiervoor is dat ons aangestel is,

4. want ook toe ons by julle was, het ons julle vooruit gesê dat ons vervolg sal word, soos julle weet dit ook gebeur het.

1 Thessalonisense 3