1 Sh'mu'el 6:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sê: “As julle die ark van die God van Yisra’el wegstuur, moet dit nie leeg wegstuur nie, maar julle moet beslis aan Hom ’n skuldoffer stuur; dan sal julle gesond word en julle sal weet waarom Sy hand nie van julle verwyder word nie.

1 Sh'mu'el 6

1 Sh'mu'el 6:1-4