1 Sh'mu'el 6:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die mense van Beit-Shemesh was besig om die koringoes af te sny in die vallei. Hulle het hul oë opgeslaan, die ark gesien en hulle was verheug om dit te sien.

1 Sh'mu'el 6

1 Sh'mu'el 6:9-19