1 Sh'mu'el 30:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid en die manne wat by hom was, hulle stem verhef en gehuil totdat daar geen krag meer in hulle was om te huil nie.

1 Sh'mu'el 30

1 Sh'mu'el 30:1-12