1 Sh'mu'el 29:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het vroeg opgestaan, hy en sy manne, om in die oggend weg te gaan, om terug te gaan na die land van die F’lishtyne. Die F’lishtyne het opgegaan na Yizre’el.

1 Sh'mu'el 29

1 Sh'mu'el 29:1-11