1 Sh'mu'el 29:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die F’lishtyne het al hulle leërmagte by Afek versamel terwyl Yisra’el gekamp het by die fontein wat in Yizre’el is.

2. Die meesters van die F’lishtyne het opgetrek in honderde en in duisende en Dawid en sy manne het in die agterhoede saam met Akhish opgetrek.

1 Sh'mu'el 29