1 Sh'mu'el 28:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vrou sê egter vir hom: “Let op, jy weet wat Sha’ul gedoen het; hoe hy die mediums en waarsêers uitgesny het uit die land uit. Waarom stel jy dan ’n val vir my lewe om my dood te maak?”

1 Sh'mu'el 28

1 Sh'mu'el 28:2-17