1 Sh'mu'el 28:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vrou het na Sha’ul toe gekom en gesien dat hy baie beangs was en sy sê vir hom: “Let op, u dienares het u gehoorsaam en my lewe gewaag en na u woorde geluister wat u met my gepraat het.

1 Sh'mu'el 28

1 Sh'mu'el 28:11-25