1 Sh'mu'el 27:11-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

11. Dawid het nie ’n man of vrou laat lewe om dié na Gat te bring nie, want hy het gedink: “Anders sal hulle aangaande ons vertel en sê: ‘So het Dawid gedoen en dit was sy manier al die dae wat hy in die land van die F’lishtyne gebly het.’”

12. Akhish het Dawid vertrou en gesê: “Hy het homself sekerlik gehaat gemaak by sy mense, Yisra’el; daarom sal hy vir altyd my dienskneg word.”

1 Sh'mu'el 27