1 Sh'mu'el 26:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid het uitgeroep na die manne en na Avner, die seun van Ner en gevra: “Antwoord jy nie, Avner?” Toe antwoord Avner: “Wie is jy wat na die koning roep?”

1 Sh'mu'el 26

1 Sh'mu'el 26:12-19