1 Sh'mu'el 25:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, Dawid het gedink: “Ek het sekerlik verniet alles wat aan hierdie man behoort in die wildernis beskerm sodat daar niks van sy goed vermis is nie en hy vergeld my goedheid met boosheid.

1 Sh'mu'el 25

1 Sh'mu'el 25:16-30