1 Sh'mu'el 24:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, vandag het u gesien dat יהוה u vandag in die grot in my hand gegee het en sommige het gesê dat ek u moet doodmaak, maar ek het u jammer gekry en ek het gesê: ‘Ek sal nie my hand uitsteek teen my meester nie, want hy is die gesalfde van יהוה.’

1 Sh'mu'el 24

1 Sh'mu'el 24:5-18