Toe het daar Zifiete opgegaan na Sha’ul by Giv’ah en gesê: “Kruip Dawid nie by ons weg, by die vestings by Horesh, op die heuwel van Hakhilah, wat suid van die wildernis lê nie?