1 Sh'mu'el 23:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sal die manne van Ke’ilah my in sy hand oorgee? Sal Sha’ul afkom soos U kneg gehoor het? יהוה, God van Yisra’el, ek bid, vertel asseblief U dienskneg!” יהוה het geantwoord: “Hy sal afkom.”

1 Sh'mu'el 23

1 Sh'mu'el 23:4-21