1 Sh'mu'el 22:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die koning vir Do’eg: “Draai jy om en val die priesters aan.” Do’eg, die Edomiet, het omgedraai en die priesters aangeval en hy het op dié dag vyf en tagtig man wat die linne skouerkleed dra, gedood.

1 Sh'mu'el 22

1 Sh'mu'el 22:8-23