1 Sh'mu'el 20:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het op sy sitplek gaan sit soos gewoonlik, die sitplek teen die muur; toe het Y’honatan op ‘n plek gaan sit en Avner het langs Sha’ul gesit, maar Dawid se plek was leeg.

1 Sh'mu'el 20

1 Sh'mu'el 20:23-32