1 Sh'mu'el 20:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Dawid gevlug vanaf die blyplekke by Ramah en by Y’honatan gekom en gevra: “Wat het ek gedoen? Wat is my oortreding en wat is my sonde voor jou vader, dat hy my lewe soek?”

2. Hy sê vir hom: “’n Verwerplike gedagte! Jy sal nie sterf nie. Let op, my vader doen geen ding, klein of groot, sonder om dit aan my te openbaar nie. Waarom sou my vader dan hierdie saak vir my wegsteek? Dit is nie so nie!”

1 Sh'mu'el 20