1 Sh'mu'el 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moenie meer so trots grootpraat nie; moenie dat arrogansie uit julle mond kom nie, want יהוה is ’n God van kennis en by Hom word die dade geweeg.

1 Sh'mu'el 2

1 Sh'mu'el 2:1-13