1 Sh'mu'el 18:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Sha’ul sy diensknegte beveel: “Praat met Dawid in die geheim en sê: ‘Let op, die koning het vreugde oor jou en al sy diensknegte het jou lief; nou daarom, word die koning se skoonseun.’”

1 Sh'mu'el 18

1 Sh'mu'el 18:15-28