1 Sh'mu'el 16:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el het gedoen wat יהוה gesê het en by Beit-Legem gekom. Die oudstes van die stad het hom bewend tegemoetgegaan en gevra: “Kom u in vrede?”

1 Sh'mu'el 16

1 Sh'mu'el 16:1-12