1 Sh'mu'el 15:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el het gesê: “Het יהוה soveel behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van יהוה? Let op, om gehoorsaam te wees is beter as offers; om te luister beter as die vet van ramme,

1 Sh'mu'el 15

1 Sh'mu'el 15:12-23