1 Sh'mu'el 14:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul het God geraadpleeg: “Sal ek afgaan agter die F’lishtyne aan? Sal U hulle in Yisra’el se hand gee?” Hy het hom egter nie daardie dag geantwoord nie.

1 Sh'mu'el 14

1 Sh'mu'el 14:29-43