1 Sh'mu'el 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe beide van hulle hulself wys vir die garnisoen van die F’lishtyne, sê die F’lishtyne: “Let op, Hebreërs kom uit die gate uit waar hulle hulself weggesteek het.”

1 Sh'mu'el 14

1 Sh'mu'el 14:7-21