1 Sh'mu'el 13:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el sê vir Sha’ul: “Jy het dwaas opgetree; jy het nie die opdrag van יהוה, jou God, wat Hy jou beveel het, gehou nie, want nou sou יהוה jou koningskap oor Yisra’el vir altyd bevestig het,

1 Sh'mu'el 13

1 Sh'mu'el 13:7-20