1 Sh'mu'el 11:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het aan die boodskappers wat gekom het, gesê: “So moet julle vir die manne van Yavesh-Gil’ad sê: ‘Môre, teen die tyd dat die son warm is, sal julle bevryding hê.’” Die boodskappers het gegaan en dit aan die manne van Yavesh vertel en hulle was verheug.

1 Sh'mu'el 11

1 Sh'mu'el 11:1-15