1 Sh'mu'el 11:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul antwoord egter: “Op hierdie dag mag geen man gedood word nie, want vandag het יהוה ’n bevryding in Yisra’el uitgevoer.”

1 Sh'mu'el 11

1 Sh'mu'el 11:4-15