1 Sh'mu'el 10:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sha’ul se oom het vir hom en sy dienskneg gevra: “Waarheen het julle gegaan?” Hy sê: “Om na die donkies te soek en toe ons sien dat hulle nie te vinde was nie, het ons na Sh’mu’el gegaan.”

1 Sh'mu'el 10

1 Sh'mu'el 10:6-18