1 Sh'mu'el 1:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sê haar man, Elkanah, vir haar: “Hannah, waarom huil jy en waarom eet jy nie en waarom is jou binneste treurig? Is ek nie vir jou beter as tien seuns nie?”

1 Sh'mu'el 1

1 Sh'mu'el 1:5-12