1 Sh'mu'el 1:26-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Sy het gesê: “Ag, my meester, so waar as u self leef, my meester, ek is die vrou wat hier langs u gestaan en tot יהוה gebid het.

27. Vir hierdie seun het ek gebid en יהוה het my versoek aan my gegee wat ek van Hom gevra het.

28. So het ek hom ook toegewy aan יהוה; al die dae wat hy leef is hy aan יהוה toegewy.” Hulle het יהוה daar aanbid.

1 Sh'mu'el 1