1 Kronieke 9:34-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

34. Hierdie is die hoofde van die vaders van die Leviete, volgens hulle geslagte; hulle het in Yerushalayim gebly.

35. In Giv’on het die vader van Giv’on gewoon en die naam van sy eersgeborene was Ye’i’el en die naam van sy vrou was Ma’akhah.

36. Sy tweede seun was `Avdon en dan Tzur, Kish, Ba’al, Ner, Nadav,

1 Kronieke 9