1 Kronieke 8:30-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. Die seun van Yonatan was kreupel in sy voete; Avinadav het ’n seun gehad met die naam van M’riv-Ba’al en M’riv-Ba’al was die vader van Mikhah.

31. Die seuns van Mikhah was: Piton, Melekh, Ta’rea en Agaz.

32. Agaz was die vader van Y’ho’adah en Y’ho’adah die vader van `Alemet, `Azmawet en Zimri; Zimri was die vader van Motza.

33. Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun was El’asah; sy seun was Atzel.

1 Kronieke 8