1 Kronieke 8:26-29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. G’dor, Agyo, Z’kharyah en Miklot.

27. Miklot was die vader van Ma’ah

28. en hulle het ook saam met hulle broers in Yerushalayim gebly, oorkant hulle.

29. Ner was die vader van Kish en Kish van Sha’ul en Sha’ul van Yonatan, Malkishua, Avinadav en Eshba’al.

1 Kronieke 8