1 Kronieke 7:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

By die grense van die seuns van M’nasheh was dit Beit-Sh’an met sy dorpies, Ta’nakh met sy dorpies, Megiddo met sy dorpies en Dor met sy dorpies. In hierdie stede het die seuns van Yosef, die seun van Yisra’el, gebly.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:21-34