1 Kronieke 6:70-74 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

70. Uit die halwe stam van M’nasheh: `Aner met sy dorpies, Bil’am met sy dorpies; vir die erfenis van die families van die seuns van K’hat.

71. Aan die seuns van Gershom is uit die halwe stam van M’nasheh gegee: Golan in Bashan met sy dorpies en `Ashtarot met sy dorpies;

72. uit die stam van Yissakhar: Kedesh met sy dorpies, Davrat met sy dorpies

73. en `Anem met sy dorpies;

74. uit die stam van Asher: Mashal met sy dorpies, `Avdon met sy dorpies,

1 Kronieke 6