1 Kronieke 6:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die seuns van Levi: Gershon, K’hat en M’rari.

2. Die seuns van K’hat: `Amram, Yitz’har, Hevron en `Uzi’el.

3. Die seuns van `Amram: Aharon, Moshe en Miryam. Die seuns van Aharon: Nadav, Avihu, El’azar en Itamar.

1 Kronieke 6